Modulekode | SMS 351 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vir JRN-studente en vereis departementele keuring. Besigheidselemente in sport, besigheidsplanne, wêreldmark vir sport, Afrikamark vir sport. Globalisering. Begin en bestuur van ‘n sportbesigheid. Gevorderde entrepreneursvaardighede. Sakereg – koppel met die sportregmodule. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App